Hier by Tjokkies stap ons saam met Jesus en kan ons noot-vir-noot ons passie op kultuurgebied uitleef.
Hier kweek ons ‘n liefde vir die natuur en die kunste!
Tjokkies wil algehele deelname aanmoedig en positiewe optrede handhaaf. Daar word gestreef na lojaliteit en samewerking sodat elke deelnemer die leuse van die skool, “NET MY BESTE”, kan uitleef.
Tjokkies se sukses lê nie net daarin om te doen waarvan jy hou nie, maar eerder om te hou van wat jy doen.